Dansorkes – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Wed, 14 Aug 2019 21:25:35 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Dansorkes – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Kannie Warries Dansorkes stek nuwe album vry:- Ernie se tokkel https://sauktv.com/kannie-warries-dansorkes-stek-nuwe-album-vry-ernie-se-tokkel/ https://sauktv.com/kannie-warries-dansorkes-stek-nuwe-album-vry-ernie-se-tokkel/#respond Mon, 10 Sep 2018 15:56:21 +0000 http://sauktv.com/?p=2438 Sedert die Kannie Warries Dansorkes in 2000 gestig het, was daar soos in enige orkes, ‘n paar orkeslede wat gekom en gegaan het. Dus het hulle nou ‘n witwarmspan wat outydse lekkerkry laat herleef met nuwe styl staalsnare!

Hul eerste album is in 2007 uitgereik waarna verskeie andere hul verskyning op dansvloere landwyd gemaak het. Die huidige vyftal is Jurg Basson, Ria Best, Rudi Jooste, Ziaan Hatting & Nico Heunis.

Die albums word vervaardig deur die ervare Ernie Bates. 
Die KannieWarries het ‘n unieke aanslag wat al net so blinkgepoets is soos hul kitare en spog met verskeie Bobaas-Boere-toekennings en selfs Ghoemabenoemings.


Wil jy graag adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by [email protected], en ek sal jou vertel hoe !!


Hul albums bestaan uit lekker-luister-liedjies wat keer dat jy eenvoudig kan stil sit. En néé, nie]]> https://sauktv.com/kannie-warries-dansorkes-stek-nuwe-album-vry-ernie-se-tokkel/feed/ 0 2438