Boere musiek – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sat, 04 Aug 2018 16:43:06 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Boere musiek – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Nico Carstens is dalk nie meer met ons nie, maar sy musiek sal veraltyd onthou word https://sauktv.com/nico-carstens-is-dalk-nie-meer-met-ons-nie-maar-sy-musiek-sal-veraltyd-onthou-word/ https://sauktv.com/nico-carstens-is-dalk-nie-meer-met-ons-nie-maar-sy-musiek-sal-veraltyd-onthou-word/#respond Sat, 04 Aug 2018 16:43:02 +0000 http://sauktv.com/?p=2191 Nicolaas Cornelius Carstens (1926–2016) was ‘n Suid-Afrikaanse trekklavierspeler, komponis en boereorkesleier. Carstens het letterlik honderde komposisies die lig laat sien en is veral bekend vir sy instrumentale treffer, Zambezi.

Carstens is op 10 Februarie 1926 in Kaapstad van Nederlandse ouers gebore. Hy kry sy eerste trekklavier op die ouderdom van 13 en wen sy eerste musiekkompetisie ses maande later. Hy komponeer sy eerste musiekstuk op die ouderdom van 17 en het daarna ongeveer ‘n verdere 1200 komposisies geskryf.

Hy het as 19-jarige in die orkes van Hendrik Susan begin speel en in 1950 sy eie orkes gestig. In 1959 word hy die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n toekenning ontvang het vir die verkoop van meer as in miljoen musiekopnames.[2]

2191 Kom skoffel saam met Klipwerf in die Kaap https://sauktv.com/kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/ https://sauktv.com/kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/#respond Sun, 29 Jul 2018 15:22:34 +0000 http://sauktv.com/?p=2170 Die mees populerste musiek orkes Klipwerf is hier vir `n dans party soos nog nie gesien nie. Bespreek jou kaartjies of tafel nou. Klipwerf Orkes meeste CD verkope in SA. Kom dans saam.

Datum:- 18 Augustus 2018

Tyd:- 19:00 to lekker laat

Toegang:- R150.00, Tafelsitplekke op ‘n eerste-op-die-eerste basis. ‘N tafel sit 10 gaste, kaartjies kan individueel of in groepe van 10 gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Goodwood?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? https://sauktv.com/kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/feed/ 0 2170 Klipwerf is in die Kaap, die fees van boeremusiek kan jy nie mis nie https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/ https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/#respond Sun, 29 Jul 2018 15:17:53 +0000 http://sauktv.com/?p=2164 Die mees populerste musiek orkes Klipwerf is hier vir `n dans party soos nog nie gesien nie. Bespreek jou kaartjies of tafel nou. Klipwerf Orkes meeste CD verkope in SA. Kom dans saam.

Datum:- 18 Augustus 2018

Tyd:- 19:00 to lekker laat

Toegang:- R150.00, Tafelsitplekke op ‘n eerste-op-die-eerste basis. ‘N tafel sit 10 gaste, kaartjies kan individueel of in groepe van 10 gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Goodwood?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/feed/ 0 2164 Gooi daai meel op die vloer en kom skoffel saam met Klipwerf in die Kaap https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/ https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/#respond Sun, 29 Jul 2018 13:25:04 +0000 http://sauktv.com/?p=2149 Die mees populerste musiek orkes Klipwerf is hier vir `n dans party soos nog nie gesien nie. Bespreek jou kaartjies of tafel nou. Klipwerf Orkes meeste CD verkope in SA. Kom dans saam.

Datum:- 18 Augustus 2018

Tyd:- 19:00 to lekker laat

Toegang:- R150.00, Tafelsitplekke op ‘n eerste-op-die-eerste basis. ‘N tafel sit 10 gaste, kaartjies kan individueel of in groepe van 10 gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Goodwood?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/feed/ 0 2149