Almero – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Wed, 06 Jun 2018 12:10:52 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 Almero – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 ‘n Kragtige ballade word uitgereik deur Almero https://sauktv.com/n-kragtige-ballade-word-uitgereik-deur-almero/ https://sauktv.com/n-kragtige-ballade-word-uitgereik-deur-almero/#respond Wed, 06 Jun 2018 12:10:50 +0000 http://sauktv.com/?p=1758 Hy is skaars twintig jaar oud en spog reeds met sy eie kortverhaal, digbundel en twee enkelsnitte, wat almal baie goed ontvang is. Met die vrystelling van sy nuutste treffer, Monochromie, gaan Almero nie net ’n opskudding veroorsaak in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie, maar ook vir homself ’n permanente plek lossing in die harte van musiekliefhebbers.

“Monochromie is wat ek noem ’n kragballade. Dit gaan oor ’n gevoel wat ek glo ons almal ervaar: die soeke na iemand wat ons tuis kan noem. Iemand wat ons nuwe dinge kan leer en laat voel en sien. Dit maak die vergelyking dat hierdie persoon, indien daar so iemand is, jou wêreld sal verkleur in kleure wat jy nie geweet het bestaan nie. Tog is daar ’n smekende aspek in die liedjie, ’n pleit dat hierdie persoon moet bly,” verduidelik hy oor hierdie treffende liedjie wat saam met Ruan Graaf geskryf en deur Nico Welgemoed vervaardig is.

“Ek is iemand wat baie waarde heg aan my huis, of w]]> https://sauktv.com/n-kragtige-ballade-word-uitgereik-deur-almero/feed/ 0 1758