Datum:- 14 & 15 September 2018
Tyd:- Vrydag: 16h00 tot 22h00, Saterdag: 11h00 tot 22h00
Toegang:- R50.00: Kaartjie sluit ‘n gratis drankie in, bv. Plaaslike bier / glas wyn / koeldrank / water. Kinders onder 10 gratis. Silver Star Beloning Program: Goue kaart: R45.00, Platinumkaart: R42.50, Swart Kaart: R40.00
Hul eerste album is in 2007 uitgereik waarna verskeie andere hul verskyning op dansvloere landwyd gemaak het. Die huidige vyftal is Jurg Basson, Ria Best, Rudi Jooste, Ziaan Hatting & Nico Heunis.
Die albums word vervaardig deur die ervare Ernie Bates. Die KannieWarries het ‘n unieke aanslag wat al net so blinkgepoets is soos hul kitare en spog met verskeie Bobaas-Boere-toekennings en selfs Ghoemabenoemings.
Wil jy graag adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by [email protected], en ek sal jou vertel hoe !!
Hul albums bestaan uit lekker-luister-liedjies wat keer dat jy eenvoudig kan stil sit. En néé, nie]]>
Op 16 ontmoet André vir Hennie de Bruyn wat hom die basiese drukke op ‘n kitaar geleer het. Gerhard weer op die ouderdom van 14 begin mondfluitjie speel en later bemeester hy die kitaar.
Jare het verby gegaan en toe ons weer sien, bereik Gerhard Meyer en Hennie de Bruyn goue status as Die Kitaarkêrels waarvan verskeie albums opgeneem is en vele goue status bereik het en selfs met ‘n paar Ghoema- en SAMA toekennings benoem is.
Wil jy graag adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by [email protected], en ek sal jou vertel hoe !!
In 2011 kruis André en Gerhard se paaie n]]>
Datum:- 22 September 2018
Tyd:- 10:00
Toegang:- R100
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Sasolburg?? 2425
Datum:- 18 – 20 Septgember 2018
Tyd:- 18:15
Toegang:- R80
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynwood?? 2422
Sy album Vat-Vat, was ‘n platinumverkoper in 1995. Sedert 1994 het hy 36 albums/DVD’s die lig laat sien. Hy het sedert 1984 meer as 600 liedjies se lirieke vir meer as 50 Suid-Afrikaanse kunstenaars geskryf, insluitende treffers vir kunstenaars soos Sonja Herholdt, Rina Hugo, Gé Korsten, Carike Keuzenkamp, Bobby Angel, Robbie Klay, OTH, Joanna Field, Caroline du Preez, Nádine en Patricia Lewis.
Els matrikuleer in 1981 van die Hoërskool Vrede en trou in 2005 met die hoogspringer en tweemalige Olimpiese silwermedalje-wenner Hestrie Cloete. Hulle het twee kinders: Chrizette en Jason John Els.
]]>
Hierdie hoendervleismooi nostalgiese liefdesballade is die eerste liedjie wat hy saam met die liefde van sy lewe en vrou, Chanél, geskryf het nadat hulle getroud is en is beslis iets waarby oud en jonk gaan aanklank vind.
“Dit is ’n nostalgiese liefdesballade, wat geskryf is uit die oogpunt van ’n bejaarde man wat terug kyk op sy lewe. Drome word nie altyd waar nie, veral as jy nie doelbewus werk daarvoor nie en ek dink dié lied wil vir my en die mense wat daarna luister uitdaag om doelbewus te lewe en nie toe te laat dat tyd sommer net verbygaan nie,” verduidelik die blondekopster oor die betekenis agter sy nuutste treffer.
“Ek dink die snit het ook ’n mooi boodskap, omdat die p]]>
Datum:- 22 – 24 September 2018
Tyd:- Saterdag 22 Sept: 09h00 – 22h00, Sondag 23 Sept: 09h00 – 16h00, Maandag 24 Sep: 09h00 – 16h00
Toegang:- R50.00: Ekspopas / Dagkaartjie Saterdag 22 September 2018 SLEGS: R220.00: Snotkop. AFSLAG:- Kinders 0-13 jaar het gratis toegang tot feesgronde / ekspopas en NIE na Snotkopskou nie en moet onder toesig van volwassenes wees.
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Worcester?? 2413
Hy het nuwe horisonne ontdek, nuwe avonture beleef, die wêreld aan die brand gesing, en gehore vermaak met sy voet-stamp, polsende, lyfswaai liedjies en spitsvondige, sprankelende verhoogpersoonlikheid.
Piet Pompies is nie net ’n sanger, liedjieskrywer, radiopersoonlikheid en grapkas nie, maar ook ’n uitmuntende afslaer en seremoniemeester vir alle geleenthede, boonop ’n kranige golfer ook. Hy het sy debuut as radio-aanbieder in 1996 gemaak en later ook sport kommentator, voordat hy die musiekbedryf die stryd aangesê het saam met die groep, DJ Ossewa.
]]>Datum:- 12 September 2018
Tyd:- 18:15
Toegang:- R160 – R200
Gratis sorg word aan behoeftige mense verskaf. Om die kliniek se fondse aan te vul sodat nog meer mense gehelp kan word, bied die kliniek jaarliks `n musiekkonsert in Atterbury Teater aan. In 2018 neem van ons land se top ku]]>
Date:- 7 September 2018
Time:- 09:30
Price:- R80.00
Met hierdie album vier hulle die ongelooflike mylpaal van vyftig jaar in die Afrikaanse musiekbedryf deur hul grootste treffers op een album vas te vang.
Na 20 jaar het die Klipwerf Orkes hulle eerste album vrygestel en daarna aanhangers jaarliks met ’n nuwe album bederf. Met albumverkope van meer as 1,4 miljoen, is dié orkes een van die mees suksesvolle orkeste in Suid-Afrika.
Uit 29 albums het sewe albums platinumstatus bereik en 22 albums goue status. Onder die hoogtepunte van hul loopbaan is verskeie SAMA-benoemings en die erkenning wat hulle deur die ATKV, vir die bevordering van Afrikaanse musiek, ontvang het.
Gedurende hul 40ste bestaansjaar het hulle ook ’n toekenning van die Hantam Vleisfees ontvang vir gewaardeerde bydrae tot die sukses van die fees.
Vir die Klipwerf Or]]>