Hy vat as’t ware die ‘volgende stap’ met hierdie nuwe album. Alhoewel hy gedurende die twee albums reeds talle liedjies en projekte aangepak het, het hy gevoel dat die tyd nou reg is vir ’n volgende album.
Twee van die dertien liedjies op die album is reeds vrygestel en goed ontvang deur die publiek. Vrede Maak en Look Away, Joe se eerste Engelse snit, het sedert die uitreiking daarvan gereeld op treffersparades gekuier. Hierdie twee snitte is ’n lusmaker van wat aanhangers van die nuwe album kan verwag, wat vroeg in Augustus vrygestel word.
Aanhangers kan ook solank gereed maak vir Joe se volgende enke]]>
Davel voltooi matriek in 2001 aan die Lady Grey Kunste-Akademie waarna hy dans by die Tshwane-Universiteit van Tegnologie studeer en sy studies in 2004 voltooi. In 2006 begin hy in M-Net se sepie Egoli speel waar hy die rol van Louwna se seun Scab vertolk.
In 2010 was hy in die TV-reeks Survivor South Africa: Santa Carolina. Hy is getroud met Mericke. Sy pa is die predikant van die NG gemeente Molteno (in kombinasie met die NG gemeente Sterkstroom) en sy ma is ‘n musiekonderwyseres aan die hoërskool op Burger]]>
Die groep het onlangs hul tweede album, Realiteit, die lig laat sien en nes die titel sê word die realiteit van hul lewens vasgevang op die album. “Dis ons stories, geluk, blydskap, twyfel en seer,” vertel Andries.
Die album bevat lekker-luister en dansmusiek wat ’n storie vertel. Tien van die snitte is oorspronklik waarvan twee daarvan self deur die manne gepen is. Daar is ook drie duette sowel as verwerkings van ou gunstelinge.
Hul eerste enkelsnit Het Jy Al Gelewe? doen ook goed op radio]]>
Dit het in 1997 begin toe sy die algehele wenner van die jaarlikse ATKV Crescendo-kompetisie geword het. Haar selfpennedatum Viooltjies het haar as sanger, liedjieskrywer en optreeder op die kaart gedruk. Die liedjie het ‘n merkwaardige indruk gemaak met sy tema van huishoudelike mishandeling. Anna het haar Diploma in Ligte Musiek / Jazz by die Tshwane Universiteit van Tegnologie in 1998 verwerf.
Later die jaar het sy by die gewilde vrou Capella-groep Cutt Glas aangesluit. Sy het]]>