Uncategorized – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sat, 19 Oct 2019 15:25:53 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Uncategorized – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Boer Farmer Pledges To Die Fighting If Ramaphosa or Malema Try to Expropriate His Farm. https://sauktv.com/boer-farmer-pledges-to-die-fighting-if-ramaphosa-or-malema-try-to-expropriate-his-farm/ https://sauktv.com/boer-farmer-pledges-to-die-fighting-if-ramaphosa-or-malema-try-to-expropriate-his-farm/#respond Sat, 24 Aug 2019 11:23:43 +0000 http://sauktv.com/?p=2760 https://sauktv.com/boer-farmer-pledges-to-die-fighting-if-ramaphosa-or-malema-try-to-expropriate-his-farm/feed/ 0 2760 Stellenbosch Universiteitskoor @ Hermanus https://sauktv.com/stellenbosch-universiteitskoor-hermanus/ https://sauktv.com/stellenbosch-universiteitskoor-hermanus/#respond Sun, 05 Aug 2018 14:43:03 +0000 http://sauktv.com/?p=2236 Die Stellenbosch Universiteitskoor is een van Suid-Afrika se mees gerekende Jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Hulle het die laaste 82 jaar hulle merk gemaak en het oor die wereld die laaste paar jaar as Wenners by internasionale koorkompetisies uitgetree.

Datum:- 12 Augustus 2018

Tyd:- 14:30

Prys:- R130.00, Vriende Van Die Kalfiefees: R123.50


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Hermanus ?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek2236 Haar stem mag dalk stil wees, maar sy sal nooit vergeet word nie:- Janita Claassen https://sauktv.com/haar-stem-mag-dalk-stil-wees-maar-sy-sal-nooit-vergeet-word-nie-janita-claassen/ https://sauktv.com/haar-stem-mag-dalk-stil-wees-maar-sy-sal-nooit-vergeet-word-nie-janita-claassen/#respond Sun, 05 Aug 2018 14:42:31 +0000 http://sauktv.com/?p=2233 Op 24 Oktober 2005 het Suid-Afrika een van die gewildste Afrikaanse kunstenaars verloor toe Janita Claassen aan kanker oorlede is.

Janita is op 30 April 1947 op die Noord-Kaapse dorp Warrenton gebore. Sy het matriek behaal aan die Hoërskool Vereeniging en daarna BA (HOD) aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gestudeer.

Sy het byna nege jaar lank skoolgehou. In 1976 het sy ’n oudisie geslaag om in ’n koffiehuiskonsert op televisie op te tree, maar dit was eers toe die Musiek-en-Liriekbeweging in 1979 ontstaan het dat sy in die musiekbedryf beland het.

In daardie jare het die bekende sanger Jannie du Toit musiekaande by sy huis naby die dieretuin in Pretoria gehou, en Janita was deel van die groep. Een van Janita se gereelde liriekskrywers, Babs Pretorius, het die woorde van een van die snitte op Jannie se debuutalbum, Liedjie vir jou, naamlik “Magnoliadal”, geskryf. Jannie is goed bevriend met Babs]]> https://sauktv.com/haar-stem-mag-dalk-stil-wees-maar-sy-sal-nooit-vergeet-word-nie-janita-claassen/feed/ 0 2233 ‘N optreede van die Stellenbosch Universiteitskoor te Hermanus https://sauktv.com/n-optreede-van-die-stellenbosch-universiteitskoor-te-hermanus/ https://sauktv.com/n-optreede-van-die-stellenbosch-universiteitskoor-te-hermanus/#respond Sun, 05 Aug 2018 13:40:43 +0000 http://sauktv.com/?p=2221 Die Stellenbosch Universiteitskoor is een van Suid-Afrika se mees gerekende Jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Hulle het die laaste 82 jaar hulle merk gemaak en het oor die wereld die laaste paar jaar as Wenners by internasionale koorkompetisies uitgetree.

Datum:- 12 Augustus 2018

Tyd:- 14:30

Prys:- R130.00, Vriende Van Die Kalfiefees: R123.50


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Hermanus ?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek2221 Janita Claassen is ‘n legendariese sangeres, sy het ons gegroet, maar haar musiek sal voortleef https://sauktv.com/janita-claassen-is-n-legendariese-sangeres-sy-het-ons-gegroet-maar-haar-musiek-sal-voortleef/ https://sauktv.com/janita-claassen-is-n-legendariese-sangeres-sy-het-ons-gegroet-maar-haar-musiek-sal-voortleef/#respond Sun, 05 Aug 2018 13:40:10 +0000 http://sauktv.com/?p=2218 Op 24 Oktober 2005 het Suid-Afrika een van die gewildste Afrikaanse kunstenaars verloor toe Janita Claassen aan kanker oorlede is.

Janita is op 30 April 1947 op die Noord-Kaapse dorp Warrenton gebore. Sy het matriek behaal aan die Hoërskool Vereeniging en daarna BA (HOD) aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gestudeer.

Sy het byna nege jaar lank skoolgehou. In 1976 het sy ’n oudisie geslaag om in ’n koffiehuiskonsert op televisie op te tree, maar dit was eers toe die Musiek-en-Liriekbeweging in 1979 ontstaan het dat sy in die musiekbedryf beland het.

In daardie jare het die bekende sanger Jannie du Toit musiekaande by sy huis naby die dieretuin in Pretoria gehou, en Janita was deel van die groep. Een van Janita se gereelde liriekskrywers, Babs Pretorius, het die woorde van een van die snitte op Jannie se debuutalbum, Liedjie vir jou, naamlik “Magnoliadal”, geskryf. Jannie is goed bevriend met Babs]]> https://sauktv.com/janita-claassen-is-n-legendariese-sangeres-sy-het-ons-gegroet-maar-haar-musiek-sal-voortleef/feed/ 0 2218 Coenie de Villiers en Mauritz Lotz tree op in Sandbaai https://sauktv.com/coenie-de-villiers-en-mauritz-lotz-tree-op-in-sandbaai/ https://sauktv.com/coenie-de-villiers-en-mauritz-lotz-tree-op-in-sandbaai/#respond Sun, 05 Aug 2018 13:10:33 +0000 http://sauktv.com/?p=2212 Kom luister na Coenie de Villiers en Mauritz Lotz vir die nuutste versameling van Coenie se musiek. Die liedere is stil en suiwer en hy word vergesel met Mauritz Lotz wat sy eie towerkrag daar byvoeg.

Datum:- 8 Augustus 2018

Tyd:- 19:30

Prys:- R150.00, Vriende Van Die Kalfiefees: R142.50


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Sandbaai, Hermanus ??
kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!



Adres]]> https://sauktv.com/coenie-de-villiers-en-mauritz-lotz-tree-op-in-sandbaai/feed/ 0 2212 Robertson Slow Food & Wine Festival – Route 62 https://sauktv.com/robertson-slow-food-wine-festival-route-62/ https://sauktv.com/robertson-slow-food-wine-festival-route-62/#respond Sun, 29 Jul 2018 17:28:25 +0000 http://sauktv.com/?p=2173 Satisfy your wanderlust and head out to the country on the scenic Route 62. Explore a wealth of history and authentic wine experiences at the Robertson Wine Valley’s eleventh annual Slow Food & Wine Festival in partnership with WESGRO. Taking place at various wineries and tourism establishments.

Date:- 3 – 5 August 2018

Time:- 09:00 till late

Price:- Tickets are limited and you need to make your booking directly with the host no later than three days before the activity. Specify your dietary requirements. Payment are required in advance. (please contact details below)


Looking for a cozy place to stay nearby in Robertson?? 2173 Klipwerf is in die Kaap, die fees van boeremusiek kan jy nie mis nie https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/ https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/#respond Sun, 29 Jul 2018 15:17:53 +0000 http://sauktv.com/?p=2164 Die mees populerste musiek orkes Klipwerf is hier vir `n dans party soos nog nie gesien nie. Bespreek jou kaartjies of tafel nou. Klipwerf Orkes meeste CD verkope in SA. Kom dans saam.

Datum:- 18 Augustus 2018

Tyd:- 19:00 to lekker laat

Toegang:- R150.00, Tafelsitplekke op ‘n eerste-op-die-eerste basis. ‘N tafel sit 10 gaste, kaartjies kan individueel of in groepe van 10 gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Goodwood??
kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/feed/ 0 2164 Come and enjoy the Appetite Fest @ Sun Arena https://sauktv.com/come-and-enjoy-the-appetite-fest-sun-arena/ https://sauktv.com/come-and-enjoy-the-appetite-fest-sun-arena/#respond Sun, 29 Jul 2018 14:55:58 +0000 http://sauktv.com/?p=2155 Catch over 60 exhibitors including craft brewers, artisan producers, premium drink brands and award winning wineries will offer a bounty of the country’s finest foods and drinks totest-taste and purchase.

International and local celebrity chefs show-off their culinary prowess in food theatres, be part of interactive question and answer sessions, and meet and greet your favourite food stars,master classes or an exclusive chef’s table.

Date:- 18 – 19 August 2018

Time:- 09:00 till late

Price:- R175.00, Child under 5 admitted free if accompanied by an adult


Looking for a cozy place to stay nearby in Menlyn ?? Click Here !!

Looking for a cheap flight or would]]>
https://sauktv.com/come-and-enjoy-the-appetite-fest-sun-arena/feed/ 0 2155
Gooi daai meel op die vloer en kom skoffel saam met Klipwerf in die Kaap https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/ https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/#respond Sun, 29 Jul 2018 13:25:04 +0000 http://sauktv.com/?p=2149 Die mees populerste musiek orkes Klipwerf is hier vir `n dans party soos nog nie gesien nie. Bespreek jou kaartjies of tafel nou. Klipwerf Orkes meeste CD verkope in SA. Kom dans saam.

Datum:- 18 Augustus 2018

Tyd:- 19:00 to lekker laat

Toegang:- R150.00, Tafelsitplekke op ‘n eerste-op-die-eerste basis. ‘N tafel sit 10 gaste, kaartjies kan individueel of in groepe van 10 gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Goodwood?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/feed/ 0 2149 Ken jy vir Carlo Dean, hier is ‘n kort Bio van hom https://sauktv.com/ken-jy-vir-carlo-dean-hier-is-n-kort-bio-van-hom/ https://sauktv.com/ken-jy-vir-carlo-dean-hier-is-n-kort-bio-van-hom/#respond Sun, 29 Jul 2018 13:22:13 +0000 http://sauktv.com/?p=2146 Carlo (Volle naam Carlo de Goede) is ‘n Suid-Afrikaanse musikant. Hy het sy sangloopbaan op ouderdom 12 begin en het mettertyd menige diplomas en trofeë gewerf. Terwyl hy nog op skool was, is hy gekies om die hoofrol in ‘n musiekblyspel van die bekende “Grease” te speel in Johannesburg.

In 2001 is hy gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in Amerika as ‘n kunstenaar vir Mother City Records (gestig deur Mr Eddie Singleton, eienaar van Mo-Town Records VSA). Carlo was ook die hoofsanger van die groep “Amy Blue” wat heel dikwels by La Med, Kampsbaai opgetree het. In sy kort tydjie by “Blue Productions” het hy die verhoog in ‘n verskeidenheids-konsert met die bekende Sonja Herholdt gedeel by die High Street Teater.

H]]> https://sauktv.com/ken-jy-vir-carlo-dean-hier-is-n-kort-bio-van-hom/feed/ 0 2146 Leer ken vir Bouwer Bosch met hierdie kort Bio van hom https://sauktv.com/leer-ken-vir-bouwer-bosch-met-hierdie-kort-bio-van-hom/ https://sauktv.com/leer-ken-vir-bouwer-bosch-met-hierdie-kort-bio-van-hom/#respond Sun, 29 Jul 2018 12:52:34 +0000 http://sauktv.com/?p=2137 Bouwer Bosch (gebore in Pretoria in 1984) is ‘n Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur en entrepreneur. Hy stel sy eerste album Almal maak Voute in 2011 vry, en word vereer met ‘n Ghoema-trofee vir beste nuweling vir dié album in 2012. Sy album Hopelik is in 2016 vrygestel.

Bosch voltooi sy skoolloopbaan in Potchefstroom en verwerf ‘n BA-graad in Kommunikasiekunde aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom in 2009. Hy is ook deel van die musiekgroep Straatligkinders wat in 2006 gestig is. In 2013 maak hy sy debuut as akteur in die film Klein Karoo. Hy was ook te sien in kykNET se Donkerland en Ligte Kamera Liefde.

Sy maatsappy, Bouwer Bosch Films, vervaardig musiekvideo’s en hy is ook ambassadeur vir sy eie liefdadigheidsorganisasie, Liefde Wen.

https://sauktv.com/leer-ken-vir-bouwer-bosch-met-hierdie-kort-bio-van-hom/feed/ 0 2137