Radio – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sat, 19 Oct 2024 21:07:27 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Radio – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”! https://sauktv.com/nuwe-afrikaanse-enkelsnit-net-ons-riviere-loop-vry/ https://sauktv.com/nuwe-afrikaanse-enkelsnit-net-ons-riviere-loop-vry/#respond Sat, 19 Oct 2024 21:07:24 +0000 https://sauktv.com/?p=7448 https://sauktv.com/nuwe-afrikaanse-enkelsnit-net-ons-riviere-loop-vry/feed/ 0 7448 ZITA Pretorius met haar nuutste solo-enkelsnit, “LIGTE SKYN” https://sauktv.com/zita-pretorius-met-haar-nuutste-solo-enkelsnit-ligte-skyn/ https://sauktv.com/zita-pretorius-met-haar-nuutste-solo-enkelsnit-ligte-skyn/#respond Thu, 03 Oct 2019 15:14:07 +0000 https://sauktv.com/?p=2947 https://sauktv.com/zita-pretorius-met-haar-nuutste-solo-enkelsnit-ligte-skyn/feed/ 0 2947 Top 20 vir die week: 13 August 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/#respond Tue, 14 Aug 2018 15:28:51 +0000 http://sauktv.com/?p=2290 In vandeesweek se Top 20 lys het van die sangers weer sobietjie wipplank gery en daar is nuwe toevoegings. Kom ons kyk gou wat gebeur het, 6 snitte wat die leer geklim het, 11 wat sobietjie teruggesak het, een wat onveranderd gebly het en 2 nuwe liedjies wat die week die Top 20 betree het.

Tarryn Lamb se liedjie “Mal oor jou” neem die week die nommer 1 posisie in. Dit is natuurlik te danke aan haar debuuralbum wat onlangs bekendgestel is.

Elandré met sy liedjie “Die lyn” en Almero met sy treffer “Monochromie” is hulle plekke op die Top 20 kwyt. Daar die nommer 19 posisie is nou Angel de Lange sin met haar treffer “Juwele” en Jennifer Zamudio is ons nommer 20 posisie met haar treffer “Altyd myne”.

Kom ons s]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/feed/ 0 2290 Top 20 vir die week: 9 Julie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/#respond Tue, 10 Jul 2018 17:47:42 +0000 http://sauktv.com/?p=1995 Dirk van der Westhuizen is vir die derde agtereenvolgende week in die nommer 1 posisie met sy treffer “Sexy vi my”. Brendan Peyper spring na die 2de posisie toe met sy treffer “Klim jou Everest” en Elandré bly in die 3de plek vir die week met sy treffer “Honderd duisend maal”.

Die volgende sangers betree die Top20:- Appel vat die nommer 10 posisie met sy nuwe treffer “Jagter”, en Jo Black betree op nommer 16 met “Een klein klippie”, Leon Gropp met sy treffer “Bakenlig” ook ingekom op nommer 18, en Fatman kom in op die nommer 20 posisie met sy nuwe liedjie “Dorp”.

Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
3. Elandré – “Ho]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/feed/ 0 1995 Top 20 vir die week: 11 Junie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-11-junie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-11-junie-2018/#respond Tue, 12 Jun 2018 13:59:29 +0000 http://sauktv.com/?p=1810 Tarryn Lamb verloor die week haar nommer 1 posisie en Jay skiet op na daardie nommer 1 posisie toe met sy treffer liedjie ‘Lê ‘n bietjie langer’.

Dirk van der Westhuizen se nuwe treffer liedjie ‘Sexy vir my’ kom die week in op nommer 16 (loer hier onder na die musiekvideo). Willem Botha betree ook die week die Top 20 met sy treffer “Enigste man op aarde” op die nommer 20 posisie (luister hier onder na ‘n klankgreep van sy liedjie)

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
3. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
4. Elandré – “Die lyn”
5. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
6. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
7. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
8. Elandré – “Honderd duisend maal”
9. Elizma Th]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-11-junie-2018/feed/ 0 1810 Coenie de Villiers is terug – Pretoria https://sauktv.com/coenie-de-villiers-is-terug-pretoria/ https://sauktv.com/coenie-de-villiers-is-terug-pretoria/#respond Sun, 10 Jun 2018 13:58:32 +0000 http://sauktv.com/?p=1791 Coenie de Villiers is terug met `n nuwe album, en die vrystellingskonsert vind plaas by die Atterbury Teater.

Datum:- 14 en 15 Junie 2018

Tyd:- 20:00

Toegang:- R200 – R250


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood

GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538

Kontak:- 012 942 5951

Kaartjies kan bespreek word by 1791 Gebore om wild te wees! SPAR Kirkwood Wildsfees 2018 https://sauktv.com/gebore-om-wild-te-wees-spar-kirkwood-wildsfees-2018/ https://sauktv.com/gebore-om-wild-te-wees-spar-kirkwood-wildsfees-2018/#respond Sun, 10 Jun 2018 13:03:27 +0000 http://sauktv.com/?p=1782 Drie dae van Born to be Wild-ervarings vir die hele familie by die jaarlikse SPAR Kirkwood Wildsfees is die perfekte begin van die winter-skoolvakansie.

Datum:- 29 Junie – 1 Julie

Tyd:- 09:00 tot laat

Toegang:- R150 per volwassene per dag (Weekendpas = R350); R70 per kind per dag (Weekendpas = R150), R100 vir SASSA Pensioenarisse – kaartjies wat daagliks by die hek gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Kirkwood?? 1782 Jak de Priester het n nuwe liefde, die Drakensberge https://sauktv.com/jak-de-priester-het-n-nuwe-liefde-die-drakensberge/ https://sauktv.com/jak-de-priester-het-n-nuwe-liefde-die-drakensberge/#respond Sun, 10 Jun 2018 11:52:48 +0000 http://sauktv.com/?p=1767 Jak de Priester, laai gereeld sy gesin in die motor en vat die pad Drakensberge toe.
Sy derde enkelsnit, Drakensberge Liefde, vanaf sy album 15 Jaar, word nou uitgereik en Jak vertel ’n heerlike storie rondom die skryf van hierdie liedjie:

“Ek en my vrou Michelle en ons twee kinders, Jamie en Mija was een naweek in die Drakensberge. Ek dink die oomblik was bietjie te groot en kort daarna het ons ’n laatlammetjie ryker geword! Sy naam is Mika, maar ons noem hom Drakensberge. Maar om terug te dink aan daardie wonderlike road trip is vir my besonders lekker. Ons was moeg vir die stad en wou wegbreek en net die pad vat… deur Johannesburg en onder deur die tolhekke en verby Sasolburg in die Vrystaat. Dit is waaroor die liedjie gaan en dit verduidelik die avontuur waarop ons was en die gevoel dat ons êrens tussen die berg wil wees, weg van alles af”

15 Jaar is vroeg in 2018 ter viering van sy vol en suksesvolle loopbaan uitgereik en bestaa]]> https://sauktv.com/jak-de-priester-het-n-nuwe-liefde-die-drakensberge/feed/ 0 1767 Emil Paul het ‘n enkelsnit uit net vir Vadersdag https://sauktv.com/emil-paul-het-n-enkelsnit-uit-net-vir-vadersdag/ https://sauktv.com/emil-paul-het-n-enkelsnit-uit-net-vir-vadersdag/#respond Sun, 10 Jun 2018 11:45:29 +0000 http://sauktv.com/?p=1764 Die sanger Emil Paul se nuwe enkelsnit Man Van Staal is pas vrygestel en is die perfekte geskenk vir pa híérdie Vadersdag.

Die liedjie, wat deur Emil self geskryf is, is ’n popliedjie met ’n akoestiese gevoel en beskryf hoe ’n pa deur die oë van sy kind gesien word, en hoe almal iets kan leer by hul eie ‘man van staal’.

Volgens Emil het hy die snit vir sy eie pa geskryf as ’n verjaardag geskenk in 2017. “Ek het besluit dis nou die tyd om die liedjie as my volgende enkelsnit vry te stel. Ek dink baie enkelouers sal iets uit die liedjie kan leer. Omdat my ma tien jaar terug skielik oorlede is, moes my pa die rol van twee ouers vertolk. Dit was nie altyd maklik nie, maar ek kon nie vir ’n beter pa vra nie,” sê die sanger. “Die liedjie is my manier om dankie te sê vir my pa vir al die jare se opofferings.”

Die liedjie beteken vir Emil baie. En hy vertel: “Ek sê nie altyd genoeg vir my pa hoe lief ek vir hom is nie. In]]> https://sauktv.com/emil-paul-het-n-enkelsnit-uit-net-vir-vadersdag/feed/ 0 1764 Nuwe enkelsnit uit van Sharoney en dit gaan harte steel https://sauktv.com/nuwe-enkelsnit-uit-van-sharoney-en-dit-gaan-harte-steel/ https://sauktv.com/nuwe-enkelsnit-uit-van-sharoney-en-dit-gaan-harte-steel/#respond Sun, 10 Jun 2018 11:35:30 +0000 http://sauktv.com/?p=1761 Suid-Afrika se gunsteling-borrelende blondekop, Sharoney, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat sommer diep in luisteraars, van alle ouderdomme, se harte gaan kruip.

“Crush is ’n tipiese hoërskoolmeisieliedjie. Elke meisie was al verlief, veral op skool. Soms bly hierdie spesifieke outjie jou ‘crush’ vir nog lank na matriek. Dit gee jou skoon vlinders in die maag as jy aan hom dink. Jy bloos as hy met jou praat en soms kan jy nie help om net te glimlag as jy sy naam sien nie,” vertel die sangeres oor hierdie snit uit die pen van Hugo Ludik en Kyle Grant. “Die liedjie het my onmiddellik getrek omdat ek self al ’n ‘crush’ gehad het op iemand toe ek jonger was. Dit beskryf so mooi hoe ek op daardie spesifieke tyd gevoel het, maar toe het ek nie die regte woord gehad om dit vas te vang nie.”

Dié lekkerluistertreffer bou voort op die ritmiese popmusiekstyl waarvoor die sangeres bekendheid verwerf het en nooi jou uit om spontaan]]> https://sauktv.com/nuwe-enkelsnit-uit-van-sharoney-en-dit-gaan-harte-steel/feed/ 0 1761 Sangeres Mari Bosman reik haar nuwe enkelsnit en musiekvideo uit https://sauktv.com/sangeres-mari-bosman-reik-haar-nuwe-enkelsnit-en-musiekvideo-uit/ https://sauktv.com/sangeres-mari-bosman-reik-haar-nuwe-enkelsnit-en-musiekvideo-uit/#respond Mon, 04 Jun 2018 10:54:22 +0000 http://sauktv.com/?p=1749 Die donkerkop sangeres, Mari Bosman, het pas ’n nuwe goedvoel liedjie oor hoop en vergifnis vrygestel. Dié liedjie wat in Mari se woorde as ‘rooiwyn rock’ beskou kan word, is deur die talentvolle sangeres self geskryf.

Hou Vas is ’n folk-popliedjie wat hoop gee in ’n donker land. “Met al die slegte dinge wat rondom ons aangaan en mense wat gou moed verloor, het ek die liedjie geskryf om mense weer ’n bietjie hoop te gee,” sê sy. “Kom waai die wind weer in my seile, die gif is uit my pyle, verwys na vergifnis. Ek glo dit speel ’n baie belangrike rol in aanbeweeg.”

Sean Manley het die verwerking van die liedjie gedoen, terwyl die bekwame Vaughan Gardiner gesorg het vir die meng en meester daarvan. Ricus Nel het op sy beurt gesorg vir die kitare op die liedjie.

Mari is oorspronklik van die Paarl, maar het onlangs Pretoria toe getrek om haar loopbaan in musiek te volg. Sy het reeds van kindsbeen af begin kitaar speel en liedj]]> https://sauktv.com/sangeres-mari-bosman-reik-haar-nuwe-enkelsnit-en-musiekvideo-uit/feed/ 0 1749 Die sanger Quentin Prinsloo reik sesde album uit https://sauktv.com/die-sanger-quentin-prinsloo-reik-sesde-album-uit/ https://sauktv.com/die-sanger-quentin-prinsloo-reik-sesde-album-uit/#respond Mon, 04 Jun 2018 10:44:24 +0000 http://sauktv.com/?p=1746 Quentin Prinsloo het reeds diep spore in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf getrap. Met vyf trefferalbums agter sy rug en optredes in verskeie lande oor die afgelope 17 jaar kan Quentin as een van ons land se suksevolle kunstenaars beskou word.

En asof sy CV nie alreeds indrukwekkend genoeg is nie, het hy onlangs ook sy sesde album, Suurstof, die lig laat sien.

Volgens ’n verklaring het treffers op dié album reeds die top 20 ranglyste uitgeklim. “My musiek is ’n deurdagtige en gebalanseerde snoering, met fyn balans tussen energieke ritmes en roerende ballades,” sê Quentin.

Meeste van die liedjies is uit Quentin se eie pen, maar hy het ook die hulp van liedjieskrywers soos Johan Oberholzer, Rudi Claase en vele meer ingeroep.

Quentin was onder meer in die Bakgat-fliek te sien, en het ook die temalied gesing. Verder het hy ook sy lyf TV-aanbieder gehou, spog met sewe musiekvideo’s en ’n DVD agter sy naam.

Met die nuwe albu]]> https://sauktv.com/die-sanger-quentin-prinsloo-reik-sesde-album-uit/feed/ 0 1746