FM Radio – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sat, 19 Oct 2019 15:21:44 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.1.4 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg FM Radio – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 STEVE HOFMEYR sing Daar Waar Jy Moet Wees https://sauktv.com/steve-hofmeyr-daar-waar-jy-moet-wees/ https://sauktv.com/steve-hofmeyr-daar-waar-jy-moet-wees/#respond Wed, 03 Oct 2018 13:23:29 +0000 https://sauktv.com/?p=2898 https://sauktv.com/steve-hofmeyr-daar-waar-jy-moet-wees/feed/ 0 2898 STEVE HOFMEYR sing 12 Uur https://sauktv.com/steve-hofmeyr-12-uur/ https://sauktv.com/steve-hofmeyr-12-uur/#respond Wed, 03 Oct 2018 13:23:26 +0000 https://sauktv.com/?p=2901 https://sauktv.com/steve-hofmeyr-12-uur/feed/ 0 2901 STEVE HOFMEYR with Hand Upon My Shoulder https://sauktv.com/steve-hofmeyr-hand-upon-my-shoulder/ https://sauktv.com/steve-hofmeyr-hand-upon-my-shoulder/#respond Wed, 03 Oct 2018 13:23:23 +0000 https://sauktv.com/?p=2904 https://sauktv.com/steve-hofmeyr-hand-upon-my-shoulder/feed/ 0 2904 Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda https://sauktv.com/steve-hofmeyr-ft-demi-lee-moore-amanda/ https://sauktv.com/steve-hofmeyr-ft-demi-lee-moore-amanda/#respond Wed, 03 Oct 2018 13:23:21 +0000 https://sauktv.com/?p=2907 https://sauktv.com/steve-hofmeyr-ft-demi-lee-moore-amanda/feed/ 0 2907 STEVE HOFMEYR sing God Se Bedelaar https://sauktv.com/steve-hofmeyr-god-se-bedelaar/ https://sauktv.com/steve-hofmeyr-god-se-bedelaar/#respond Wed, 03 Oct 2018 13:23:19 +0000 https://sauktv.com/?p=2910 https://sauktv.com/steve-hofmeyr-god-se-bedelaar/feed/ 0 2910 The Ballad of the Green Berets by Steve Hofmeyr https://sauktv.com/the-ballad-of-the-green-berets-steve-hofmeyr/ https://sauktv.com/the-ballad-of-the-green-berets-steve-hofmeyr/#respond Wed, 03 Oct 2018 13:22:56 +0000 https://sauktv.com/?p=2913 https://sauktv.com/the-ballad-of-the-green-berets-steve-hofmeyr/feed/ 0 2913 Top 20 vir die week: 13 August 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/#respond Tue, 14 Aug 2018 15:28:51 +0000 http://sauktv.com/?p=2290 In vandeesweek se Top 20 lys het van die sangers weer sobietjie wipplank gery en daar is nuwe toevoegings. Kom ons kyk gou wat gebeur het, 6 snitte wat die leer geklim het, 11 wat sobietjie teruggesak het, een wat onveranderd gebly het en 2 nuwe liedjies wat die week die Top 20 betree het.

Tarryn Lamb se liedjie “Mal oor jou” neem die week die nommer 1 posisie in. Dit is natuurlik te danke aan haar debuuralbum wat onlangs bekendgestel is.

Elandré met sy liedjie “Die lyn” en Almero met sy treffer “Monochromie” is hulle plekke op die Top 20 kwyt. Daar die nommer 19 posisie is nou Angel de Lange sin met haar treffer “Juwele” en Jennifer Zamudio is ons nommer 20 posisie met haar treffer “Altyd myne”.

Kom ons s]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/feed/ 0 2290 Top 20 vir die week: 6 August 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-6-august-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-6-august-2018/#respond Tue, 07 Aug 2018 18:25:38 +0000 http://sauktv.com/?p=2248 In vandeesweek se Top 20 lys het van die sangers so bietjie wipplank gery. Die eerste 3 plekke bly dieselfde. Daar was 8 snitte wat die week gestyg het en 6 wat afwaarts gesak het en 5 wat onveranderd gebly het en 1 nuwe toetrede. Maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Die man met die sterk stem, Jo Black, bly vandeesweek nogsteeds in die nommer 1 posisie met sy treffer “Een klein klippie” en ongelukkig is Karen Zoid van ons Top 20 lysie af met haar treffer “Hoe ek voel”.

Tarryn Lamb wat onlangs haar nuwe album vrygestel het was ook onder die Top 10 Afrikaanse albums wat die afgelope week in kettingswinkels opslae gemaak het. Haar treffers “Mal oor jou” en haar ander treffer wat op ons lys bygevoeg is “Vier woorde” is hier.

]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-6-august-2018/feed/ 0 2248 Haar stem mag dalk stil wees, maar sy sal nooit vergeet word nie:- Janita Claassen https://sauktv.com/haar-stem-mag-dalk-stil-wees-maar-sy-sal-nooit-vergeet-word-nie-janita-claassen/ https://sauktv.com/haar-stem-mag-dalk-stil-wees-maar-sy-sal-nooit-vergeet-word-nie-janita-claassen/#respond Sun, 05 Aug 2018 14:42:31 +0000 http://sauktv.com/?p=2233 Op 24 Oktober 2005 het Suid-Afrika een van die gewildste Afrikaanse kunstenaars verloor toe Janita Claassen aan kanker oorlede is.

Janita is op 30 April 1947 op die Noord-Kaapse dorp Warrenton gebore. Sy het matriek behaal aan die Hoërskool Vereeniging en daarna BA (HOD) aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gestudeer.

Sy het byna nege jaar lank skoolgehou. In 1976 het sy ’n oudisie geslaag om in ’n koffiehuiskonsert op televisie op te tree, maar dit was eers toe die Musiek-en-Liriekbeweging in 1979 ontstaan het dat sy in die musiekbedryf beland het.

In daardie jare het die bekende sanger Jannie du Toit musiekaande by sy huis naby die dieretuin in Pretoria gehou, en Janita was deel van die groep. Een van Janita se gereelde liriekskrywers, Babs Pretorius, het die woorde van een van die snitte op Jannie se debuutalbum, Liedjie vir jou, naamlik “Magnoliadal”, geskryf. Jannie is goed bevriend met Babs]]> https://sauktv.com/haar-stem-mag-dalk-stil-wees-maar-sy-sal-nooit-vergeet-word-nie-janita-claassen/feed/ 0 2233 ‘N optreede van die Stellenbosch Universiteitskoor te Hermanus https://sauktv.com/n-optreede-van-die-stellenbosch-universiteitskoor-te-hermanus/ https://sauktv.com/n-optreede-van-die-stellenbosch-universiteitskoor-te-hermanus/#respond Sun, 05 Aug 2018 13:40:43 +0000 http://sauktv.com/?p=2221 Die Stellenbosch Universiteitskoor is een van Suid-Afrika se mees gerekende Jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Hulle het die laaste 82 jaar hulle merk gemaak en het oor die wereld die laaste paar jaar as Wenners by internasionale koorkompetisies uitgetree.

Datum:- 12 Augustus 2018

Tyd:- 14:30

Prys:- R130.00, Vriende Van Die Kalfiefees: R123.50


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Hermanus ?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek2221 Top 20 vir die week: 9 Julie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/#respond Tue, 10 Jul 2018 17:47:42 +0000 http://sauktv.com/?p=1995 Dirk van der Westhuizen is vir die derde agtereenvolgende week in die nommer 1 posisie met sy treffer “Sexy vi my”. Brendan Peyper spring na die 2de posisie toe met sy treffer “Klim jou Everest” en Elandré bly in die 3de plek vir die week met sy treffer “Honderd duisend maal”.

Die volgende sangers betree die Top20:- Appel vat die nommer 10 posisie met sy nuwe treffer “Jagter”, en Jo Black betree op nommer 16 met “Een klein klippie”, Leon Gropp met sy treffer “Bakenlig” ook ingekom op nommer 18, en Fatman kom in op die nommer 20 posisie met sy nuwe liedjie “Dorp”.

Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
3. Elandré – “Ho]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/feed/ 0 1995 Top 20 vir die week: 25 Junie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-25-junie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-25-junie-2018/#respond Tue, 26 Jun 2018 12:54:27 +0000 http://sauktv.com/?p=1921 Tarryn Lamb is haar eerste plek kwyt die week en daai nommer 1 posisie behoort nou aan Dirk van der Westhuizen met sy treffer “Sexy vi my”.

Ons het ‘n nuwe toetreede tot die Top 20, dis niemand anderste as Jan Blohm wat onlangs sy splinternuwe album bekendgestel het. Sy enkelsnit, ‘Word wakker’. Die treffer van hom betree die Top 20 in posisie nommer 12 (loer hier onder na ‘n musiekvideo/konsert opname van die treffer.)

Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
3. Elandré – “Honderd duisend maal”
4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
5. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
6. Jay – “Lê ‘n bie]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-25-junie-2018/feed/ 0 1921